Ons jag-reeks is gemaak vir die ware jagter – sterk, gemaklik en stylvol. Van die bosveld tot die kampvuur, hierdie hemde wys jou passie vir jag en die BOSVELD.

Bladskoot

Vir die boer, die diereliefhebber, die jagter, die biltong verslaafde en die vriend wat net wors by die braai aanbring. Bederf jouself en maak n stelling soos nog nooit tevore nie.